Skip to content
🤔AI Techniques🧠
🔍
Oarţa de Jos

Oarţa de Jos

Oarţa de Jos sī Romania Maramureş Koān ê chi̍t ê chū-tī-thé.

Melissa (botanica)

Melissa (botanica)

Melissa L., 1754 è un genere di piante Spermatofite Dicotiledoni appartenenti alla famiglia delle Lamiaceae, dall'aspetto di piccole erbe aromatiche dal tipico fiore labiato.

Azerbeidjan

Azerbeidjan

Azerbeidjan, amptelik die Republiek Azerbeidjan, is 'n landingeslote land in Suidwes-Asië in die Kaukasusberge. Dit is die beduidendste land in die suidelike Kaukasus-streek van Eurasië. Azerbeidjan word begrens deur die Kaspiese See in die ooste, Rusland in die noorde, Georgië in die noordweste, Armenië en Turkye deur die Naxçıvan-eksklawe van Azerbeidjan in die weste en Iran in die suide. Die land, wat in 1920 met geweld by die Sowjetunie ingelyf is, het sy onafhanklikheid in 1991 met die verbrokkeling van dié staat herwin. Azerbeidjan se historiese en kulturele erfenis strek so ver terug as die begin van die menslike beskawing. Die land is een van 'n reeks gebiede op aarde waarna as die "wieg van die mensdom" verwys word en lê in die hartland van 'n aantal antieke beskawings. Tans is Azerbeidjan een van ses onafhanklike state met Turkssprekende bevolkings, 'n lidstaat van die Turkse Raad en TÜRKSOY, 'n internasionale organisasie met sy hoofkwartier in Ankara wat die gemeenskaplike administrasie van Turkse kultuur en kunste behartig.

List of wings of the United States Air Force

List of wings of the United States Air Force

This is a list of wings in the United States Air Force, focusing on AFCON wings. Air Force active duty and civilian personnel strength now must be at 1,000 or more for wings.

Released under the MIT License.

has loaded